Wen 'n Hart: 'n Handleiding vir afrigters, onderwysers en ouers

by Putter, Jannie
ISBN: 9781776056835
Availability:
$17.97

Available Offers


Pickup at {0} Out of stock at {0} Check other stores
FREE
Ship to Me
$3.99

Overview

Wen 'n Hart is geskryf na 27 jaar se werk met duisende kinders, hulle ouers, afrigters en onderwysers. Jannie is self die pa van twee besondere kinders - 'n seun, Victor, en 'n dogter, Danielle. Sy ervaringe en belewenisse saam met mense van uiteenlopende agtergronde, gesinne, sportspanne en individuele atlete het hom met tyd en ervaring ʼn opening gegee na die harte van kinders en mense. Ervaring is werklik ʼn getroue leermeester ...Jannie Putter is ʼn sportsielkundige en bekende motiveringspreker. Hy was die 'mental coach' van die Blou Bul-rugbyspan vanaf 2006 tot 2010, die Goue Leeus-rugbyspan vanaf 2015 tot 2019, sowel as die Orlando Pirates-sokkerspan sedert 2018. Jannie werk met verskeie internasionale atlete in ʼn verskeidendheid van sportsoorte. Hy is ʼn gereelde stem op radio en televisie en doen uitstekende werk in maatskappye rakende aspekte soos spanwerk, leierskap en innovering. Hyself was ʼn provinsiale en nasionale sportman en het ʼn honneursgraad in sielkunde sowel as sportwetenskap, en ʼn meestersgraad in sportsielkunde. Hy is ook die skrywer van ʼn topverkoper, Wenplan vir die Lewe, en ʼn onlangse boek uit sy pen wat groot aandag geniet, The Sport Coach - The Psychology behind Coaching.
  • Format: Trade Paperback
  • Author: Putter, Jannie
  • ISBN: 9781776056835
  • Condition: New
  • Dimensions: 8.50 x 0.62
  • Number Of Pages: 276
  • Publication Year: 2020
Language: Afrikaans