Uittreestrategie: 'n Katerina Carter-misdaadroman

by Cross, Colleen
ISBN: 9781778660597
Availability:
  • Online Only
$14.60
New - Trade Paperback - 9781778660597

Available Offers


Pickup at {0} Out of stock at {0} Check other stores
FREE -
Ship to Me
$3.99 -

Overview

​⭐⭐⭐⭐⭐​

Diamante, gevaar, verdwyning en bedrog... 'n Katerina Carter-misdaadroman

Bedrogspeurder, Katerina Carter, het geen benul wanneer om die handdoek in te gooi nie, en dit laat haar dikwels in deurmekaar en gevaarlike situasies beland. Noudat die werk skaars is en haar geld vinnig opraak, het Kat kliënte nodig; anders sal sy noodgedwonge op haar knieë moet terugkruip na haar hokkie by die firma waar sy gewerk het. En vir Kat is hierdie lot erger as skuld.

Wanneer Liberty-diamantmyn se uitvoerende hoof, Susan Sullivan haar dus huur om Liberty se verdwene finansiële bestuurder en 'n groot bedrag verduisterde geld op te spoor, is sy baie gretig om die werk te aanvaar. Rampsalige armoede is goeie motivering om moeilike sake aan te vat, maar haar opwinding verander gou in angs toe twee werknemers van die maatskappy brutaal vermoor word. Kat besef dat die ondersoek dalk gevaarliker is as wat sy verwag het.

En asof dinge nie ingewikkeld genoeg is nie, ontdek sy 'n sinistere skakel tussen Liberty, bloeddiamante en georganiseerde misdaad. Sy moet net bewyse kry en uit die moordenaars se pad bly om die ware misdadigers aan die kaak te stel. Met die hulp van haar vriende en 'n eksentrieke oom, moet Kat bontstaan of haar eerste saak is moontlik ook haar laaste...

  • Format: TradePaperback
  • Author: Cross, Colleen
  • ISBN: 9781778660597
  • Condition: New
  • Dimensions: 9.00 x 0.68
  • Number Of Pages: 304
  • Publication Year: 2026
Language: Afrikaans