Madeliefie en die Rockstar

by Van Der Graaff, Miko
ISBN: 9798864063897
Availability:
  • Online Only
$9.99

Available Offers


Pickup at {0} Out of stock at {0} Check other stores
FREE -
Ship to Me
$3.99 -

Overview

Hierdie hartverblydende romanse sal jou die een oomblik laat lag en die volgende oomblik laat trane afvee.

Nienke is bekommerd oor haar geliefde oom wat skielik vreemd begin optree. Sy besluit om haar April-vakansie saam met hom deur te bring. Min weet sy dat haar besoek chaos gaan saai.

'n Selfbehepte sanger, het homself tuisgemaak in haar oom se huis en lewe. Maar om haar oom te help, belowe sy om die arrogante Lukas, wat sy nie kan verdra nie, 'n kans te gee om aan haar te bewys dat hy homself nie by haar oom ingewurm het vir eie gewin nie.

Lukas werk hom vinnig in haar hart in. Dinge neem egter 'n wending wanneer Nienke eerstehands die glans en glorie van Lukas se wêreld ervaar. Sy ontdek vinnig dat dit nie die soort plek is waar 'n skaam madeliefie kan floreer nie. Sal hul verskille te groot wees om 'n gelukkige einde te hê?

  • Format: Trade Paperback
  • Author: Van Der Graaff, Miko
  • ISBN: 9798864063897
  • Condition: New
  • Dimensions: 8.50 x 0.40
  • Number Of Pages: 188
  • Publication Year: 2023
Language: Afrikaans